Nature Kids Kleuterskool / Day Care Pretoria Oos
Preschool in Pretoria
www.naturekids101.wix.com/naturekids
Address
273 Adele Street, Grootfontein Country Estate Garsfontein Road. Pretoria. Gauteng. 0056Are you the owner or manager of this company?
What you should know about Nature Kids Kleuterskool / Day Care Pretoria Oos
en veilige omgewing te skep waarin u kindjie die geleentheid kry om 'n gesonde en gebalanseerde kindjie te word en tot sy/haar volle potensiaal te ontwikkel.
Dit is ons doelwit om aan ouers totale gemoedsrus te gee terwyl hulle by die werk is. Nature Kids / Natuur Kabouters is 'n plaas kleuterskool waar ons strewe om 'n liedevolle.
Ons kleuterskool het 'n lieflike groot buitelug gras speel area met swaaie, sandput en klim-en-klouter wat groot pret verskaf, terwyl opvoedkundige en gewone speelgoed binnesmuurs stimulasie bewerkstellig.
Ons kleuterskool verskaf versorging aan Afrikaanse sowel as Engelse kleuters vanaf 3 maande tot Graad R (0).
Ons, by Nature Kids / Natuur Kabouters kleuterskool besef die belangrikheid van liefde, aandag en aanvaarding by kindertjies gedurende die eerste vormings jare.
Indien 'n kindjie gelukkig is, is hulle soveel meer ontvanklik om te leer en te groei, fisies en emosioneel.
Reviews of Nature Kids Kleuterskool / Day Care Pretoria Oos (0)